Die Witjassies

Gaan loer gerus op hul Facebook blad Die Witjassies & Little Lab Coats

of besoek hul

Webtuiste witjassies.co.za/

Champs Rugby Development

is daar om ons kleiner maats die beginsels van rugby te leer…

Gaan loer gerus op hul Facebook blad ChampsRugbyDevelopment

vir meer inligting of kontak gerus vir

Dewald 

076 235 3196

Webtuiste champsrugby.co.za

Soccer Ballz

Dance Mouse

‘n Dans program vir al ons maats, seuns en dogters…

Gaan loer gerus op hul Facebook blad Vaal Dance Mouse

vir meer inligting of kontak  hul gerus 

076 235 3196

Webtuiste dmcompany.co.za

Spiertier (Tiger Club)

is ‘n baie lewendige spierontwikkelingsprogram wat ontwerp is om met unieke individualiteit te werk.

Gaan loer gerus op hul Facebook blad Tiger Club

Of hul webblad tigerclub.co.za

vir meer inligting of kontak gerus vir

Chrizelle 

083 588 1436


Mini Hockey Champs

 

Gaan loer gerus op hul Facebook blad Mini Hockey Champs of Instagram Mini Hockey Champs Ig

vir meer inligting of kontak gerus vir

Elsje

082 559 2330


Wiggles & Giggles Kinderkinetika

Elke maatjie kuier 1 keer ‘n week, in ‘n groepie,

by juffrou Vanessa. Indien u sou belangstel

in ‘n individuele sessie vir u kind kontak haar gerus by,

084 569 1547

Webtuiste extra-mural-activities/kinderkinetika

Culinary Kids

vir die maats wat daarvan hou om in die kombuis te help,

help die inner kok vrylaat!

Gaan loer gerus op hul Facebook blad Culinary Kids

vir meer inligting of kontak  hul gerus 

083 302 2230

Webtuiste www.culinarykids.co.za

A+ Students

(Wiskunde)

Gaan loer gerus op hul Facebook blad A⁺Students Vanderbijlpark

Webtuiste aplusstudents.co.za

Tennis

Tennis klasse vir die wat sou belangstel om

vroeg te begin leer tennis speel.

Vir meer inligting vra gerus vir enige juffrou

vir meer inligting.

(Inligting sal binnekort op webwerf aangebring word.)