Die Witjassies
Gaan loer gerus op hul Facebook blad Die Witjassies & Little Lab Coats
of besoek hul
Webtuiste witjassies.co.za/
Champs Rugby Development
is daar om ons kleiner maats die beginsels van rugby te leer…
Gaan loer gerus op hul Facebook blad ChampsRugbyDevelopment
vir meer inligting of kontak gerus vir
Dewald
076 235 3196
Webtuiste champsrugby.co.za
Dance Mouse
‘n Dans program vir al ons maats, seuns en dogters…
Gaan loer gerus op hul Facebook blad Vaal Dance Mouse
vir meer inligting of kontak hul gerus
076 235 3196
Webtuiste dmcompany.co.za
Spiertier (Tiger Club)
is ‘n baie lewendige spierontwikkelingsprogram wat ontwerp is om met unieke individualiteit te werk.
Gaan loer gerus op hul Facebook blad Tiger Club
Of hul webblad tigerclub.co.za
vir meer inligting of kontak gerus vir
Chrizelle
083 588 1436
Mini Hockey Champs
Gaan loer gerus op hul Facebook blad Mini Hockey Champs of Instagram Mini Hockey Champs Ig
vir meer inligting of kontak gerus vir
Elsje
082 559 2330
Wiggles & Giggles Kinderkinetika
Elke maatjie kuier 1 keer ‘n week, in ‘n groepie,
by juffrou Vanessa. Indien u sou belangstel
in ‘n individuele sessie vir u kind kontak haar gerus by,
084 569 1547
Webtuiste extra-mural-activities/kinderkinetika
Culinary Kids
vir die maats wat daarvan hou om in die kombuis te help,
help die inner kok vrylaat!
Gaan loer gerus op hul Facebook blad Culinary Kids
vir meer inligting of kontak hul gerus
083 302 2230
Webtuiste www.culinarykids.co.za
A+ Students
(Wiskunde)
Gaan loer gerus op hul Facebook blad A⁺Students Vanderbijlpark
Webtuiste aplusstudents.co.za
